Event Details


Christene in Tsjad word gedurig vervolg. Radio bring troos vir mense wat hul geloof nie openlik kan uitleef nie. As gevolg van hul onlangse verandering van perseel, kan FEBA Tsjad die afgelope tyd slegs vir een uur per dag uitsaai. Bid dat God die pad vir FEBA Tsjad gelyk sal maak sodat hulle meer uitsaaityd sal kry en ‘n sterk bediening sal bou.