Event Details


“Ek word meestal deur vriende en familie afgeskeep. Ek was baie seergemaak en het hoop verloor. Op ’n dag het ek die Passion for Youth-program gehoor en geleer dat ons ons smart in vreugde kan omskep deur God te vertrou. Ek het ’n gereelde luisteraar geword. Die FEBA Pakistan-span se hoopvolle boodskappe, bemoedigende berading en liefdevolle houding het hoop en vreugde in my lewe gebring.” (FEBA Pakistan-luisteraar)