Event Details


Noord-Korea het sy vervolging van Christene verskerp. Hulle soek ondergrondse kerke, stel gelowiges tereg en sluit hul gesinne in arbeidskampe op. Bid asseblief dat FEBA Korea ‘n stem van hoop vir hierdie gelowiges sal wees en dat die programme hul geloof in God sal versterk.