Event Details


Die personeel van FEBA Thailand reis dikwels na Mianmar om luisteraarsklubs te besoek en radio’s te versprei asook SD-kaarte wat vooraf met die evangelie gelaai is. Prys God vir die toenemende vraag na radio’s en SD-kaarte en dat die luisteraars gretig is om meer van die Goeie Nuus te hoor.