Event Details


‘n Nuwe besending van FEBA se radio’s is na Malawi en Mosambiek gestuur, waar hulle aan luisteraarklubs in afgeleë gebiede uitgedeel sal word. Bid vir God se seën op elke radio en vra dat elke uitsending tot luisteraars se harte sal spreek en die bemoediging sal gee wat hulle nodig het.