Event Details


FEBA Thailand ontvang bemoedigende terugvoer vanaf luisteraars in Laos. Baie van hulle hoor die uitsendings via Facebook Live. Sommige luisteraars het selfs weeklikse Bybelstudies begin! Bid asseblief vir volgehoue geestelike groei in hierdie luisteraars en hul gemeenskappe.