Event Details


Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my…” (Psalm 23:4 Afr53). Prys die God van alle bemoediging, wat beloof om ons hand te neem en in alle omstandighede te help.