Event Details


FEBA Pakistan se Café Talk-projek bring luisteraars en Bybelleraars bymekaar en bied só ‘n geleentheid om vrae oor die Christelike geloof te bespreek. In ’n land waar Islam so streng beoefen word, hou sulke byeenkomste risiko’s in. Bid vir die betrokkenes se veiligheid en vra dat elke byeenkoms luisteraars tot dieper geloof in Christus sal lei.