Event Details


In Kirgisië word jong meisies soms ontvoer en gedwing om te trou. Armoede speel ’n groot rol in dié onwettige gebruik. Sommige van FEBA Kirgisië se vroue-luisteraars is vasgevang in liefdelose huwelike wat op hulle afgedwing is. Bid dat God hulle sal troos en hul verhoudings deur FEBA Kirgisië se uitsendings sal genees.