Event Details


China het ‘n bevolking van 1,457,801,933. Slegs 5,1% is Christene. Ons bid dat die Here die FEBC-span in China sal uitbrei sodat die oorblywende 94,9% die evangelie sal hoor en gered sal word.