Event Details


FEBA werk al vir meer as 75 jaar om die Goeie Nuus van Christus met onbereikte mense reg oor die wêreld te deel. Elke dag kan die evangelie oor 260 radiostasies, in 152 tale en in 50 lande gehoor word. Dit is slegs moontlik omdat ons die Goeie Nuus het om te deel. Loof God dat Hy Sy eniggebore Seun gestuur het om die wêreld van sonde te bevry. Dank Hom dat Hy vir FEBA seën met geleenthede om Sy lig in ’n gebroke wêreld te versprei. Bid dat meer mense FEBA se uitsendings sal hoor en dat God se Woord hul lewens sal verander.