Event Details


Ons dank God vir al die suksesvolle byeenkomste in 2022 wat gelei het tot strategiese besluite waardeur FEBC en FEBA se visie in hierdie jaar kan groei. Bid asseblief dat God die bediening se planne sal seën en dat Hy deure sal oopmaak wat geen mens kan toemaak nie.