Event Details


Bid vir FEBA Niger. Dis nie ‘n maklike land om in te evangeliseer nie en die nuutgevormde span het ‘n moeilike taak voor hulle. Bid dat God vir FEBA Niger sal inspireer met kreatiewe idees vir program-inhoud, en moed sal gee om die Goeie Nuus met vrymoedigheid te deel.