Event Details


“Na verskeie maande van luister na KanuYah FM het ek uiteindelik die beste tegniek vir probleemoplossing ontdek – gebed. As gevolg daarvan is ek na Christus toe gelei, in wie se naam ek altyd bid. Ek het geen woorde om die positiewe verandering in my lewe te beskryf vandat God beheer van alles geneem het nie.” (FEBA-luisteraar in Mali)