Event Details


Inna, ‘n aanbieder by FEBA Oekraïne, lei ‘n weeklikse byeenkoms vir vroue waar hulle Bybel lees, bid en oor God gesels. “Sommige van die vroue gaan nou vir die eerste keer kerk toe,” sê Inna. Bid dat hierdie vroue oorvloedige vrede, hoop en liefde in God sal vind.