“Ek dank God nie vir al die swaarkry in my lewe nie – maar ek dank God dat ek deur al hierdie swaarkry geleer het om op Hom alleen te vertrou en te steun. Mag God julle almal seën met liefde in Jesus Christus!” (FEBA Bybel-korrespondensiekursus student in ‘n Thai gevangenis)