Event Details


Buiten siekte onder die personeel en hul families, het FEBA Mosambiek boonop te kampe met uitdagings in sy bediening ook. In die noorde is die jihadiste, en elders word heksery ’n al hoe groter probleem. Bid vir God se hand van bewaring oor FEBA Mosambiek terwyl hulle die Goeie Nuus onder gevaarlike omstandighede na die onbereiktes neem.