Bid vir FEBA se bediening aan Moslems in Suid-Asië, Eurasië, Suidoos-Asië en Afrika. Elke kultuur bring sy eie uitdagings, maar mense se harte honger na die evangelie. Bid dat spanne sensitief vir God se leiding sal bly waar hulle nuwe inhoud skep en die evangelie met luisteraars deel.