Event Details


FEBA Suid-Afrika werk daaraan om ‘n radiostasie in Niger te vestig. Bid dat God die pad gelyk sal maak sodat die stasie teen die einde van die jaar op die lug kan wees om God se Woord met die mense van Niger te deel.