Event Details


Hoewel die COVID-19 inperkings deels opgehef is in China, is daar nog baie wat siek is. Bid asseblief dat God diegene wat aan of onder COVID-19 ly, sal aanraak en genees, en dat Hy die FEBC-China span veilig sal hou waar hulle hoop deur die evangelie versprei.