Event Details


“‘Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes verlos.’ Dit het alles gebeur sodat wat die Here deur die profeet gesê het, vervul kon word: ‘Kyk, die maagd sal swanger word en ’n seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem’ – wat, as dit vertaal word, beteken ‘God is met ons’.” (Matteus 1:21-23 Afr20)