Event Details


Die personeel by FEBA Egipte se aanlynstasie, Voice of Egypt, beplan om twee nuwe programme te loods. Bid dat God die span sal beskerm, want hulle werk onder moeilike omstandighede, en dat Hy die nuwe inhoud sal gebruik om nuwe luisteraars te bereik, vernaam daardie onbereikte mense wat nog nooit die evangelie gehoor het nie.