“My gesin kom bymekaar om sáám na hierdie program te luister. Dis nie net ’n bron van kennis nie, maar ’n oomblik wat ons nader aan mekaar bring as gesin. Ons gesprekke na die tyd spoor ons aan om moreel en geestelik te groei en verdiep ons band met mekaar. Dankie, FEBA, dat julle sulke betekenisvolle oomblikke skep.” (FEBA-luisteraar in Pakistan)