Event Details


Bid asseblief vir die luisteraars van FEBA Mianmar en dat God vrywillige skenkers sal stuur sodat meer SD-kaarte en radio’s gekoop kan word vir verspreiding. Hoe meer radio’s en SD-kaarte versprei word, hoe meer mense kan van die Here en Verlosser, Jesus Christus, hoor!