Event Details


“[Die span] het vir my ‘n Bybel gestuur. Ek het dit begin lees en ontdek dat daar ‘n liefdevolle God is wat vir ons omgee ongeag ons omstandighede. Ek het altyd geglo ek is intelligent genoeg om die realiteit van God met my intellek te begryp, maar op die ou end het ek geleer ek kan dit nie sonder geloof doen nie.” (FEBA-luisteraar in Jemen)