Event Details


“Jul programme is soos balsem vir ons wonde. Ons leef in die aakligste toestande – sonder kos of skuiling, sonder die basiese benodigdhede – en tog het ons hoop as gevolg van jul programme. Dankie!” FEBA Pakistan luisteraar