Event Details


Bid vir FEBA Mali. Die land loop swaar deur onder Islamitiese ekstremiste, politieke onstabiliteit en armoede. Tog, hoewel die bevolking merendeels Moslem is, bou KanuYah FM Sollo (FEBA Mali) ‘n reputasie vir sulke uitstekende inhoud, dat selfs nie-Christene dit geniet! Bid dat God elke luisteraar se hart sal aanraak.