Event Details


Bid vir die FEBA Filippyne-span. Hierdie tifoonseisoen hetreeds baie verwoesting in hul land gesaai. Bid dat God die radiostasies by Iba enBocaue se infrastruktuur sal bewaar, sodat hulle kan aanhou uitsaai, en dat Hy diespan veilig sal bewaar wanneer hulle reis.