FEBA Oezbekistan se uitsending ontlok groot reaksie, beide positief en negatief. Bid dat die FEBA Oezbekistan-span op God se pad sal bly ten spyte van teenstand. Bid dat luisteraars wat positief reageer, hul geloof in Christus sal plaas. Vra ook dat dié wat die evangelie teenstaan, soos die apostel Paulus, die ywerigste boodskappers sal word.