âEk weet, HERE, dat ‘n mens nie oor sy lewenspad beskik nie, dat iemand nie, terwyl hy loop, sy eie voetstappe bepaal nieâ (Jeremia 10:23 Afr20). Terwyl die wêreld mense aanmoedig om krag binne hulself te vind, wys FEBA hulle na die ware Bron toe. Bid dat luisteraars wat God se stem hoor nie hul harte sal verhard nie.