Event Details


Bid vir FEBA se luisteraars in lande waar daar oorlog, hongersnood en verdrukking is. Bid dat hulle God se Woord oor die radio of aanlyn sal hoor, sodat hulle Sy teenwoordigheid en die vreugde van die Goeie Nuus tydens die Christusfees kan beleef.