Event Details


FEBA Tsjad werk hard daaraan om die radiostasie weer aan die gang te kry nadat hulle na ’n nuwe perseel getrek het. Bid dat FEBA Tsjad se nasionale direkteur, Palyo Ndenon, en sy span hul krag by God sal kry en getrou aan Sy roeping sal bly. Bid dat mense binnekort die Goeie Nuus weer deur FEBA Tsjad se programme sal kan hoor.