Event Details


Het jy geweet? Na bykans 125 jaar se evangelisasie is Niger nog steeds meer as 99% Moslem. FEBA Niger is besig om ’n span van jong, passievolle gelowiges bymekaar te maak om die Goeie Nuus met die mense van Niger te deel. Bid dat God die FEBA Niger-span sal lei om programme te skep wat mense se harte sal aanraak.