Event Details


FEBA Indonesië ontvang toenemend teëstand van die owerhede, veral wanneer hulle die evangelie met Moslems deel. Die span het onlangs ‘n nuwe program begin uitsaai vir gelowiges in gebiede waar Sharia-wetgewing geldig is. Bid dat God die owerhede se denke deur FEBA Indonesië se programme sal vernuwe en herlewing in Indonesië sal bring.