Event Details


In reaksie op konflik in omliggende gemeenskappe, het FEBA Soedan ’n program oor die skep van vrede en traumagenesing vervaardig. Een luisteraar het onlangs gesê: “Te danke aan die program oor vrede-bou kon baie gesinne en gemeenskappe versoening en vrede vind. Dank die Here!” Bid dat die nuwe besending radio’s die evangelie van vrede deur die streek sal versprei.