Event Details


FEBC se uitsendings hou baie eensame mense deur die dag, met warmte en bemoediging, geselskap. Sommige luisteraars het geliefdes verloor, ander voel geïsoleerd as die enigste gelowiges in ’n vyandige gemeenskap, en sommige vind dit eenvoudig moeilik om vriende te maak. Bid dat elke eensame luisteraar vandag ’n vriend in Jesus sal vind deur FEBC se uitsendings.