Event Details


Kasakstan sien ’n toename in hardvogtige vorme van Islam. Diegene wat Christus aanvaar, word gesien as verraaiers. Dis tegnies onwettig om buite ’n kerkgebou te evangeliseer. Bid vir die FEBA Kasakstan-span waar hulle aanhou om hul luisteraars te bedien. Bid ook dat God nuwe deure vir die Goeie Nuus in hierdie land sal open.