Event Details


“Hierdie lesse het my kennis en begrip baie vermeerder, wat ’n groot hulp in my bediening is. Hulle het my ook geïnspireer om evangelisasie meer lief te hê en die storie van Jesus met vrymoedigheid te deel.” Bid God se seën toe op hierdie luisteraar in Laos, waar die evangelie groot teenstand ervaar.