Event Details


FEBA saai na verskeie etniese minderheidsgroepe uit, waaronder die Akha-mense wat in die berge van Laos, Thailand, Mianmar en China woon. Hul godsdiens is animisties en voorvaderaanbidding speel ‘n sentrale rol. Bid vir die FEBA Akha Radiospan in hul voorbereiding van nuwe inhoud en bid dat luisteraars die Goeie Nuus sal aanvaar.