Event Details


Bid vir FEBA Kambodja. Die span reis dikwels om luisteraars te ontmoet en radio’s uit te deel. Bid dat die onbereikte mense in Kambodja die Goeie Nuus sal verwelkom en geseën sal word met die lewe wat in Hom is.