Event Details


Bid vir die FEBA-luisteraars wat oud, siek, eensaam of oorweldig voel. Baie van hierdie luisteraars vind troos in FEBA se uitsendings en kommunikeer gereeld met die spanne, wat ’n poging aanwend om te antwoord en só verhouding te bou. Baie spanne doen ook moeite om luisteraars in eie persoon te besoek. Bid dat luisteraars wat geselskap benodig, dit deur FEBA se bediening in God se Woord sal vind, en dat hulle dit met ander sal kan deel wat dieselfde behoefte het.