Event Details


Noord-Korea word algemeen beskou as die gevaarlikste plek om ’n Christen te wees. Die staat ag Christenskap as verraad. FEBC Korea se evangelie-uitsendings na Noord-Korea, wat deur Noord-Koreaanse oorlopers vervaardig en aangebied word, is vir 18 uur per dag op die lug en dek die hele land. Bid dat elke uitsending geloof in luisteraars sal aanwakker en versterk.