Event Details


“Die verse wat ek oor die radio hoor, is regtig hartroerend! Ek moet net noem hoe anders julle jul God uitbeeld aan hierdie selfsugtige wêreld. Hou asseblief aan om dié lieflike woorde te deel, want hulle bring vir baie mense soos ek hoop, liefde en goedhartigheid.” – Luisteraar in Pakistan