Event Details


Bid vir FEBA se gesinsprogramme reg oor die wêreld. ‘n Swak ekonomie, geestessteurings, verslawing en soms bloot ’n gebrek aan kennis doen alles afbreuk aan gesinne. Bid dat FEBA se gesinsprogramme genesing sal bring deur Bybelse beginsels en dat dit elke gesin sal aanmoedig om hul huis op God se Woord te bou.