Event Details


Met ons jaarlikse Kersfees Radio-projek het FEBA Suid-Afrika genoeg fondse ingesamel om ongeveer 5000 radio’s aan te koop en te versprei. Een radio het die potensiaal om tot 50 mense te bereik. Bid dat die evangelie soos ‘n veldbrand deur die Horing van Afrika sal versprei.