Event Details


Bid asseblief vir die vierde en nuutste FEBA Pakistan FM-stasie, wat aan nuwe streke in die noorde van Pakistan gaan uitsaai. Mag elke uitsending tot seën wees vir dié wat dit hoor en mag dit ‘n menigte luisteraars na Christus toe lei.