Event Details


Niger, Tsjad en Mali is oorwegend Moslemlande waar die Goeie Nuus nie altyd welkom is nie. Ten spyte van baie struikelblokke verkondig FEBA se spanne die evangelie met vrymoedigheid, wat luisteraars se lewens verander. Bid dat elke FEBA-spanlid in Niger, Tsjad en Mali na aan God sal wandel en veiligheid in Sy teenwoordigheid sal vind.