Event Details


“Hierdie gebedsboekie is sover vir my ‘n groot ondersteuning. Ek het Jesus aanvaar. My vrou is ‘n paar maande gelede oorlede. Dis moeilik – ek is so eensaam – maar ek lees elke dag gebede in die gebedsboekie en God se genade omring my.” (FEBA Oekraïne-luisteraar)