Event Details


Vandag, op Vryheidsdag, bid ons vir al die FEBA-werkers en luisteraars wie se vryheid deur owerhede of gemeenskappe ingeperk word. Vra dat hulle vryheid deur die evangelie sal ervaar en dat God hulle sal help om vir hul onderdrukkers te bid. Bid dat hul lewens vir ander die pad na Christus sal wys en herlewing in hul gemeenskappe sal bring.