Event Details


Suid-Afrika se nasionale en provinsiale verkiesings vind Woensdag 29 Mei plaas. Bid dat die verkiesing vry en regverdig sal wees, en dat God Sy hand van vrede en bewaring oor elke stemlokaal sal hou. Bid ook dat die toekomstige leiers Sy wil en wysheid sal soek.